BIKERS FOR JESUS To work as a team, each with our own talents and abilities, in such a manner that others will see the light and love of God in us. To share what we have with others and to serve in our community. AND TO GOD THE GLORY !
20 December 2010
GESEeNDE KERSFEES!
Hemelse Vader elkeen in hierdie
feesgety omvou - en laat ons nooit
vergeet wat die uiteindelike doel
van Kersfees is nie! Geniet julle
familie en vriende in hierdie tyd en
ons gebed vir julle is voorspoed en
seen vir die nuwe jaar.
WILLIE en TRUDIE ESTERHUIZEN
NUWE LEDE : BETHLEHEM
21 November 2010
TOYRUN 2010 BETHLEHEM
Willie Esterhuizen (National)
& Hannes v/d Merwe (Oos London)
in diep gesprek
Speelgoed was in
oorvloed
'n Bike met 'n verskil
Motley Crew se
Busa Trio geniet
die pretrit
Die optog deur Bethlehem
se strate het groot aandag
getrek
Die hele familie op
een fiets!
Bikers vaar die strate
in vir die pretrit
By Metropolitan Sentrum
was alles in rep en roer
Nog fietsryers in gelit
Handrei Brandt
verkyk hom aan'n
meisie (regtig!)
Klein Mieke en
Christelle Esterhuizen
Lede van Motley Crew uit
Johannesburg en Ladysmith
het die verrigtinge bygewoon
13 September 2010
Om saam met Jesus op 'n bike te klim!?
| |||||
07 July 2010
05 July 2010
FROZEN BUDD EAST RAND 2010
deurtrekker en pragtige boudjies die eindpunt gehaal het nie, maar
almal het hulself terdee geniet en dinge het glad en foutloos verloop.
die verkeer en baie fietse, was daar geen ongevalle nie, al die eer aan
ons Hemelse Vader! Veels geluk, Oos Rand, julle het julle uitstekend
van julle taak gekwyt. Ons het heerlik gekuier!
Guardian Angels by
die Frozen Budd
Willie Esterhuizen gee die Oos Rand
'n 'tumbs up' vir die uitstekende organisasie
Oos Rand dames hard aan die werk by die
inskrywingstafel
Moedige manne wys hoe dit gedoen moet
word. Die Frozen Budd is nie vir sussies nie!
Fietse staan ingeryg by Maxi's the Bridge in
Midrand waar die prystrekkings gedoen is
Die pajama brigade!
Die Jonway Scooter kry sy nuwe baas!
16 June 2010
GROOT VREUGDE
26 May 2010
Fw: "Wie de flenter is ek"
| ||||||
|
01 March 2010
CATS RALLY (NATIONAL)
82 people attended, and we had the privilege to baptise 6 members,
and also dedicate a boy to Christ. The music was flawless, the singing
so loud it echoed through the valley! The participation of clubs with
financial donations was wonderful, and sponsorships came from all
over - we did not have to buy anything except the badges! "For free
we are given, for free we should give out" Praise the Lord!