05 August 2011

CLUBNEWS FROM BETHLEHEM

Horseriding in Golden Gate - Trudie Esterhuizen
A man with an attitude - Morne Barnard
Happiness is winning a set of tyres - Willie and Hein

Marc Timmins resigned as Vise President National to join CMA

Resent snow at the Bikers Chapel in Bethlehem

Hein Brandt and Handrei share a moment of love

NUWE LEDE

Barry en Hester Barnard ontvang hul sakwapens
Hein Brandt ontvang die wisseltrofee
Die wisseltrofee van naby
Barry en Hester Barnard is die nuutste toevoeging tot Bethlehem chapter.  
Hein Brandt, President van Bethlehem, het hul sakwapens tydens 'n diens 
by die Bikers Chapel oorhandig, waarna Barry die lede verras het met 
die skenking van 'n pragtige trofee om na goeddenke te gebruik. Barry,
wat jare lank reeds 'n parapleeg is, is nie net vaardig met houtwerk nie,
maar bespeel ook 7 verskillende musiek instrumente.  Bygestaan deur sy 
vrou Hester, sien hy kans om die wereld te versit!

18 April 2011

LAAT STAAN DAAI STYWE NEKKE!




















Filip 2 : 5  Dieselfde gesindheid moet in julle wees 
wat daar ook in Christus Jesus was

Ons sluk moeilik aan 'n afskaling van voordele of status.
Die strewe na mag was nog altyd in die geskiedenis
'n dryfveer wat mense tot uiterstes toe aangespoor het.
En daarvoor het ons 'n duur prys betaal : ons het ons
siele laat skade ly. Miskien moet ons elkeen, belangrik
of onbelangrik, ons stywe nekke laat staan en van ons
troontjies afklim om die wereld se voete te gaan was!
God het jou gestuur om elke dag die wereld met Sy
liefde te bedien, sodat jy jou Meester in die Hemel kan
verheerlik.

"Here, ek moet erken dat dit vir my moeilik is om die 
knie in nederigheid te buig. Dankie dat U aarde toe 
gekom het om ons met U eie lewe te wys hoe dit ge-
doen moet word. Amen"

Met dank aan VERS 'N DAG

12 March 2011

BLOODRUN BETHLEHEM

Guardian Angels stal hul fietse uit in die Sentrum
Mooi was nog nooit lelik nie!
Die Brandtjies - en Anniebrandt is op pad, veels geluk!!
Klein Handrei het ook met sy fiets gespog
Louis (Wild Bunch) sit 'n brawe gesig op

10 March 2011

CATS RALLY 2011

Brothers & Sisters in Christ - what a wonderful group of people!!
Once again God has blessed us with a wonderful rally, having fellowship, strong word and great weather! Not as many attending than last year, but this gave us more time to spend with individuals.  To all those who came from near and far to join in the fun, thank you! And to those who missed out, we hope to see you next year!

Time to brag with the bikes
  
The ladies know their cooking!
On our way to Golden Gate waiting at the roadworks
Brave Hearts of Harrismith - most attending members
Kimerley - Club of the Year!
Fellowship at the braai
Marc Timmins doing some ballet on his bike
Sightviewing in Golden Gate
In Golden Gate stretching legs
Brave Hearts relaxing at the campsite