17 August 2012

FANIE COETZEE - OORLEDE 5 AUG'12

Fanie was 'n man met 'n passie vir God
Bikers vorm erewag by die Kerk
Sy oorskot word by die kerk afgelaai
terwyl almal in stilte toekyk
Bikers het van oral af opgedaag om die diens by te woon
Duiwe word by die graf losgelaat
'n Verslae Dorothy en haar kinders
En 'n kruis om sy graf te merk - ons saluut jou, Fanie!