22 April 2008

GA Germiston - Colors

Morris PerreiraGermiston Chapter

receives his colours on 1st February 2008

Guardian Angels - Germiston 1st Birthdaybash

Ons het ‘n heerlike dag gehad, lekker ontspan en die kos watgecater” was, was uit die boonste rakke. Ons was ‘n paar mensies kort, wat ongelukkig nie uit ander vooraf gereelde afsprake kon kom nie, maar hulle was daar in die gees. Soos dit maar gewoonlik met ons fun days gaan, bestorm die tieners die mans om skoor soek en eindig waar die tieners wat op die grond le met ys in die rug.