25 November 2009

HANDREI BRANDT

'n Trotse ouerpaar, Hein &
San-Mari Brandt (Presidents-
paarBethlehem) glimlag breed
oor die nuwe aankomeling.
Klein Handrei, 'n fris knaap
van 3.26kg, is 24 November
gebore. Veels geluk!





Handrei teken beswaar aan teen
die kamera se skerp lig en
San-Mari moet mooipraat!

23 November 2009

TOYRUN 2009 BETHLEHEM

This year's Toyrun was yet another success story! Bikers attended from all over, and even more people came on foot to join the fun at the Metropolitan Centre, giving toys, clothes and cash donations. We were blessed with so much, and even the weather turned out perfect. This Christmas will once again be full of smiling faces for many underprivileged children! Thank you, Eastern Freestate and the Bikers Forum for your part in this wonderful day.




























10 November 2009

Oos London Klub in rou

Ons harte gaan uit na Hannes & Wilna v/d Merwe en hul
dogters Marinda & Stella met die afsterwe van hul enigste
seun en broer Christo op 15 Oktober 2009
Christo was 19 jaar oud en het tot sy dood die afgelope 3jr
saam met sy familie in Oos London gebly.
'n Roudiens is by die familie begraafplaas buite Bethlehem
gehou waar sy as begrawe is.
Mag die Here hulle vertroos in hierdie tyd van rou en bitter
hartseer