14 November 2013

EAST RAND GUARDIAN ANGELS

Dirk Klynsmith - President
Gert van Eeden - Vise President














Die nuwe Bestuur vir East Rand is verkies en hulle sien soos
volg daar uit :

Dirk Klynsmith  -  President
Gert van Eeden  -  Vise-President
Robert Labuschagne  - Sekretaris/Tesourier
Andre Smith & Robbie Henzen  -  Road Captains

Ons hartlike gelukwense aan hierdie manne wat bereid was om op te staan en die leisels oor te neem te midde van groot omstedenheid.  Mag julle werk geseend wees en altyd tot eer van God!