26 November 2015

MINI CATS 2015

Awesome weekend and a wonderful spiritual experience!
Which was suppose to be a weekend to hand out colors
for Odendaalsrus and West Rand, ended up a weekend
of praise and worship with 46 people attending from 
Odendaalsrus, Midrand, East Rand, Bethlehem, Kestell
and Reitz  













MIDWAY CATS RALLY 2015


The CATS Rally is a wonderful experience but
it's intensity always comes as a big surprise for 
newcomers - February of each year is the main event
with September normally a smaller crowd and very
intimate.   But always an awesome weekend!!



















CATS RALLY 2015






























07 June 2015

NUWE PRESIDENTE : BETHLEHEM/REITZ/RUSTENBURG


Andre vd Merwe













Andre vd Merwe is as nuwe President van Bethlehem
aangewys en Paulene Swart Fouriesburg as Sekretaresse
Baie geluk aan julle almal!

Flip & Maria Viljoen

Rustenburg het 'n nuwe klub
gestig en hul colours tydens
'n kerkdiens by die
Church 4 Bikers ontvang
Flip & Maria Viljoen neem
die leisels as President en
Sekretaresse.  Baie geluk!




Met die afsterwe van Hein Brandt op 8 Februarie 2013 in 'n motorfiets
ongeluk, is Morne Barnard aangewys as nuwe President van Bethlehem
Chapter.  Die oggend voor sy ongeluk het Hein die wens uitgespreek dat
Morne die klub sal oorneem by hom, en ons het sy wens respekteer.

Sedertien het hulle na Reitz verhuis en besluit hulle Februarie 2015 om 'n
klub daar te begin.  Vandag was hulle eerste Bikers Church diens en staan
hulle sterk in hulle nuwe bediening!  Christha het intussen haar Pastoors
eksamens met welslae afgelê en staan haar man by as Sekretaresse van die
klub en Pastoor vir die nuutgestigde kerk

Morne & Christha Barnard















Baie sterkte en seenwense aan almal met julle taak vorentoe, mag God julle
ryklik seen en versterk met oorvloedige wysheid!