10 November 2009

Oos London Klub in rou

Ons harte gaan uit na Hannes & Wilna v/d Merwe en hul
dogters Marinda & Stella met die afsterwe van hul enigste
seun en broer Christo op 15 Oktober 2009
Christo was 19 jaar oud en het tot sy dood die afgelope 3jr
saam met sy familie in Oos London gebly.
'n Roudiens is by die familie begraafplaas buite Bethlehem
gehou waar sy as begrawe is.
Mag die Here hulle vertroos in hierdie tyd van rou en bitter
hartseer