| Fanie was 'n man met 'n passie vir God |
| Bikers vorm erewag by die Kerk |
| Sy oorskot word by die kerk afgelaai terwyl almal in stilte toekyk |
| Bikers het van oral af opgedaag om die diens by te woon |
| Duiwe word by die graf losgelaat |
| 'n Verslae Dorothy en haar kinders |
| En 'n kruis om sy graf te merk - ons saluut jou, Fanie! |