Mag die vrede en vreugde van ons
Hemelse Vader elkeen in hierdie
feesgety omvou - en laat ons nooit
vergeet wat die uiteindelike doel
van Kersfees is nie! Geniet julle
familie en vriende in hierdie tyd en
ons gebed vir julle is voorspoed en
seen vir die nuwe jaar.
WILLIE en TRUDIE ESTERHUIZEN
BIKERS FOR JESUS To work as a team, each with our own talents and abbilities, in such a manner that others will see the light and love of God in us. To share what we have with others and to serve in our community. AND TO GOD THE GLORY !
20 December 2010
NUWE LEDE : BETHLEHEM
Subscribe to:
Posts (Atom)
